n Ma en n Mikrofoon aangebied deur Daniëlla van Heerden nou op Afrikaans.Radio

'n Ma en 'n Mikrofoon

Omdat jy altyd die beste ma is vir jou kind.

'n Ma en 'n Mikrofoon

Omdat jy altyd die beste ma is vir jou kind.

Met ‘n Ma & ‘n Mikrofoon bring Daniëlla van Heerden ’n eerlike, humoristiese en diep insig in die wêreld van moderne Afrikaanse ma’s. Van tantrums en slaaptydstryd tot emosionele welstand en inspirerende stories – hierdie podcast herinner jou dat jy nie alleen is nie.

Vir ma’s wat alles probeer balanseer – en nog steeds lag.

‘n Ma & ‘n Mikrofoon is ‘n podcast wat die wêreld van die moderne Afrikaanse ma weerspieel.

Wie is Daniëlla van Heerden?

Daniëlla is ’n bekende TV-aanbieder, joernalis, en ma van twee. Haar unieke perspektief en empatie maak haar die perfekte stem vir ma’s wat op soek is na ondersteuning, insig, en ’n bietjie humor. Haar eie reis as ma bring egtheid en warmte na elke episode.

ouerskap

Luister na stories wat jou inspireer

Die nuutste episodes van ‘n Ma & ‘n Mikrofoon dek alles van snaakse ma-oomblikke tot ernstige gesprekke oor postpartum depressie, boelies, en meer. Vind die episodes wat jou wêreld weerspieël en jou laat saam lag en dink.

Ma Waarsku: My Kind Sterf Amper Toe Hy Magnete Insluk
02Jul

Ma Waarsku: My Kind…

Lindie Strydom: Wat ek wens ek as jonger ma geweet het
25Jun

Lindie Strydom: Wat ek…

Ivor Swartz – Van Verlore Seun tot Betrokke Pa
18Jun

Ivor Swartz – Van…

Chrissie Adriaanse: Ná Spina Bifida-diagnose was niks ooit weer dieselfde
11Jun

Chrissie Adriaanse: Ná Spina…

Jóú droom as ma? Bereik dit só!
05Jun

Jóú droom as ma?…

Ondersteun Jou Kind deur Oorgangsfases op Skool
28Mei

Ondersteun Jou Kind deur…

TWEE Ma’s & ‘n Mikrofoon: Demi-Leigh Tebow
21Mei

TWEE Ma’s & ‘n…

Die Krag van ‘n Ma Wat Glo
14Mei

Die Krag van ‘n…

Die Leë Nes: Wat Elke Ma MOET Weet
07Mei

Die Leë Nes: Wat…

Tradisies: Die Geheim van Gelukkige Gesinne
30Apr

Tradisies: Die Geheim van…

Lig Sonder Sig
23Apr

Lig Sonder Sig

Ma & Dogter met Outisme
16Apr

Ma & Dogter met…

Doeke & Broeke
09Apr

Doeke & Broeke

Swanger & Sterk
02Apr

Swanger & Sterk

Alzheimer’s & Dimensie: As Jou Ma Jou Begin Vergeet
26Mar

Alzheimer’s & Dimensie: As…

Sosiale Media & Jou Kind: Waarom Al Meer Ouers NEE sê
19Mar

Sosiale Media & Jou…

Wanneer ‘n Swangerskap nie Goeie Nuus is Nie
14Mar

Wanneer ‘n Swangerskap nie…

Wat om te doen as jou kind verdwyn (BlitsPod)
05Mar

Wat om te doen…

Jou Testament: As jy vandag sterf, wat gebeur met jou kind?
26Feb

Jou Testament: As jy…

Pedofiele: Wat ‘n Polisievrou Wil Hê Jy Moet Weet
19Feb

Pedofiele: Wat ‘n Polisievrou…

Skrywer Jaco Jacobs oor kinderboeke, lees en ouerskap
12Feb

Skrywer Jaco Jacobs oor…

Annette Botha: Van Geboortetrauma na Genesing
05Feb

Annette Botha: Van Geboortetrauma…

Reeks 2 is hier! Nuwe Gaste, Nuwe Episodes en BlitsPods
29Jan

Reeks 2 is hier!…

“‘n Goeie Ma”: Ons Vier ‘n Jaar van ‘n Ma
13Nov

“‘n Goeie Ma”: Ons…

Anneen Henze: Die Hart van ‘n #Momtrepreneur
06Nov

Anneen Henze: Die Hart…

Ons 330 dae in NICU
30Okt

Ons 330 dae in…

Nageboorte Depressie
23Okt

Nageboorte Depressie

Leer jou Kind Só om Stres te Hanteer
16Okt

Leer jou Kind Só…

Borskanker: Wat Elke Ma Moet Weet
09Okt

Borskanker: Wat Elke Ma…

Borskanker: Só Het Ek My Kinders Vertel
02Okt

Borskanker: Só Het Ek…

Swanger ná 13 rondtes IVF
01Okt

Swanger ná 13 rondtes…

TWEE Ma’s & ‘n Mikrofoon: Juffrou Linky
19Sep

TWEE Ma’s & ‘n…

Noodhulp-Blitskursus
12Sep

Noodhulp-Blitskursus

(Her)ontdek jou Styl as Ma
06Sep

(Her)ontdek jou Styl as…

Skermtyd: Wat ‘n Arbeidsterapeut Wil Hê Jy Moet Weet
30Aug

Skermtyd: Wat ‘n Arbeidsterapeut…

TWEE Ma’s & ‘n Mikrofoon: Karlien van Jaarsveld
21Aug

TWEE Ma’s & ‘n…

Die Hart van ‘n Werkende Ma
14Aug

Die Hart van ‘n…

Die Hart van ‘n Tuisblyma
07Aug

Die Hart van ‘n…

Hoe Om ‘n Ma Wat Borsvoed te Ondersteun
31Jul

Hoe Om ‘n Ma…

Die Dag Toe My Kind Verdrink Het
24Jul

Die Dag Toe My…

Irvette van Zyl: Olimpiese Marathon-Ma!
17Jul

Irvette van Zyl: Olimpiese…

Die Ma wie se Man haar 3 Kinders voor haar Vermoor het
11Jul

Die Ma wie se…

Etenstyd! Maak so seker jou baba & peuter word ‘n goeie eter
05Jul

Etenstyd! Maak so seker…

Vegter Vir Hoop: Die Ma Wat Met Reuse Baklei
28Jun

Vegter Vir Hoop: Die…

Die 3 Dinge Wat Goeie Pa’s Dikwels vir hul Kinders Sê
20Jun

Die 3 Dinge Wat…

(On)Betrokke Pa: Die Man wat die Siklus Breek
12Jun

(On)Betrokke Pa: Die Man…

Niël Scholtz: Om Weer Te Lééf Ná Jou Vrou Sterf
06Jun

Niël Scholtz: Om Weer…

TWEE Ma’s & ‘n Mikrofoon: Greteli de Swardt
29Mei

TWEE Ma’s & ‘n…

Groot Emosies, Klein Lyfies: Raad vir Tantrums & Woede-uitbarstings
22Mei

Groot Emosies, Klein Lyfies:…

“Mom Guilt” Is ‘n Lokval. Só Klim Jy Uit
15Mei

“Mom Guilt” Is ‘n…

Hettie Brittz: ‘Kweek Kinders Met Karakter’ Vir ‘n Nuwe Generasie Ma’s
08Mei

Hettie Brittz: ‘Kweek Kinders…

TWEE Ma’s & ‘n Mikrofoon: Simoné Pretorius
01Mei

TWEE Ma’s & ‘n…

Van Deurmekaar na Agtermekaar
25Apr

Van Deurmekaar na Agtermekaar

Ontmoet Die Ma Wat Kinders in Liefde Laat Sterf
17Apr

Ontmoet Die Ma Wat…

Doen Dié 2 Dinge & Word ‘n Fikse Ma
10Apr

Doen Dié 2 Dinge…

Wat ‘n Dokter-Ma Wil Hê Jy Moet Weet
03Apr

Wat ‘n Dokter-Ma Wil…

TWEE Ma’s & ‘n Mikrofoon: Sarina Bosman
20Mar

TWEE Ma’s & ‘n…

Speel jou Kind Genoeg?
13Mar

Speel jou Kind Genoeg?

Ontmoet die Ma van Pretoria met 12 Kinders
06Mar

Ontmoet die Ma van…

Hoe om met jou kind oor seks te praat
28Feb

Hoe om met jou…

Infertiliteit, Jou Geestesgesondheid & Jou Huwelik
21Feb

Infertiliteit, Jou Geestesgesondheid &…

Boelies: Redes, tekens en Oplossings
14Feb

Boelies: Redes, tekens en…

Help, ek is ‘n nuwe ma!
10Feb

Help, ek is ‘n…

Ma Waarsku: My Kind Sterf Amper Toe Hy Magnete Insluk

Ma Waarsku: My Kind Sterf Amper Toe Hy Magnete Insluk

Lindie Strydom: Wat ek wens ek as jonger ma geweet het

Lindie Strydom: Wat ek wens ek as jonger ma geweet…

Ivor Swartz – Van Verlore Seun tot Betrokke Pa

Ivor Swartz – Van Verlore Seun tot Betrokke Pa

Chrissie Adriaanse: Ná Spina Bifida-diagnose was niks ooit weer dieselfde

Chrissie Adriaanse: Ná Spina Bifida-diagnose was niks ooit weer dieselfde

Jóú droom as ma? Bereik dit só!

Jóú droom as ma? Bereik dit só!

Ondersteun Jou Kind deur Oorgangsfases op Skool

Ondersteun Jou Kind deur Oorgangsfases op Skool

TWEE Ma’s & ‘n Mikrofoon: Demi-Leigh Tebow

TWEE Ma’s & ‘n Mikrofoon: Demi-Leigh Tebow

Die Krag van ‘n Ma Wat Glo

Die Krag van ‘n Ma Wat Glo

Die Leë Nes: Wat Elke Ma MOET Weet

Die Leë Nes: Wat Elke Ma MOET Weet

Tradisies: Die Geheim van Gelukkige Gesinne

Tradisies: Die Geheim van Gelukkige Gesinne

Lig Sonder Sig

Lig Sonder Sig

Ma & Dogter met Outisme

Ma & Dogter met Outisme

Doeke & Broeke

Doeke & Broeke

Swanger & Sterk

Swanger & Sterk

Alzheimer’s & Dimensie: As Jou Ma Jou Begin Vergeet

Alzheimer’s & Dimensie: As Jou Ma Jou Begin Vergeet

Sosiale Media & Jou Kind: Waarom Al Meer Ouers NEE sê

Sosiale Media & Jou Kind: Waarom Al Meer Ouers NEE…

Wanneer ‘n Swangerskap nie Goeie Nuus is Nie

Wanneer ‘n Swangerskap nie Goeie Nuus is Nie

Wat om te doen as jou kind verdwyn (BlitsPod)

Wat om te doen as jou kind verdwyn (BlitsPod)

Jou Testament: As jy vandag sterf, wat gebeur met jou kind?

Jou Testament: As jy vandag sterf, wat gebeur met jou…

Pedofiele: Wat ‘n Polisievrou Wil Hê Jy Moet Weet

Pedofiele: Wat ‘n Polisievrou Wil Hê Jy Moet Weet

Skrywer Jaco Jacobs oor kinderboeke, lees en ouerskap

Skrywer Jaco Jacobs oor kinderboeke, lees en ouerskap

Annette Botha: Van Geboortetrauma na Genesing

Annette Botha: Van Geboortetrauma na Genesing

Reeks 2 is hier! Nuwe Gaste, Nuwe Episodes en BlitsPods

Reeks 2 is hier! Nuwe Gaste, Nuwe Episodes en BlitsPods

“‘n Goeie Ma”: Ons Vier ‘n Jaar van ‘n Ma

“‘n Goeie Ma”: Ons Vier ‘n Jaar van ‘n Ma

Anneen Henze: Die Hart van ‘n #Momtrepreneur

Anneen Henze: Die Hart van ‘n #Momtrepreneur

Ons 330 dae in NICU

Ons 330 dae in NICU

Nageboorte Depressie

Nageboorte Depressie

Leer jou Kind Só om Stres te Hanteer

Leer jou Kind Só om Stres te Hanteer

Borskanker: Wat Elke Ma Moet Weet

Borskanker: Wat Elke Ma Moet Weet

Borskanker: Só Het Ek My Kinders Vertel

Borskanker: Só Het Ek My Kinders Vertel

Swanger ná 13 rondtes IVF

Swanger ná 13 rondtes IVF

TWEE Ma’s & ‘n Mikrofoon: Juffrou Linky

TWEE Ma’s & ‘n Mikrofoon: Juffrou Linky

Noodhulp-Blitskursus

Noodhulp-Blitskursus

(Her)ontdek jou Styl as Ma

(Her)ontdek jou Styl as Ma

Skermtyd: Wat ‘n Arbeidsterapeut Wil Hê Jy Moet Weet

Skermtyd: Wat ‘n Arbeidsterapeut Wil Hê Jy Moet Weet

TWEE Ma’s & ‘n Mikrofoon: Karlien van Jaarsveld

TWEE Ma’s & ‘n Mikrofoon: Karlien van Jaarsveld

Die Hart van ‘n Werkende Ma

Die Hart van ‘n Werkende Ma

Die Hart van ‘n Tuisblyma

Die Hart van ‘n Tuisblyma

Hoe Om ‘n Ma Wat Borsvoed te Ondersteun

Hoe Om ‘n Ma Wat Borsvoed te Ondersteun

Die Dag Toe My Kind Verdrink Het

Die Dag Toe My Kind Verdrink Het

Irvette van Zyl: Olimpiese Marathon-Ma!

Irvette van Zyl: Olimpiese Marathon-Ma!

Die Ma wie se Man haar 3 Kinders voor haar Vermoor het

Die Ma wie se Man haar 3 Kinders voor haar…

Etenstyd! Maak so seker jou baba & peuter word ‘n goeie eter

Etenstyd! Maak so seker jou baba & peuter word ‘n…

Vegter Vir Hoop: Die Ma Wat Met Reuse Baklei

Vegter Vir Hoop: Die Ma Wat Met Reuse Baklei

Die 3 Dinge Wat Goeie Pa’s Dikwels vir hul Kinders Sê

Die 3 Dinge Wat Goeie Pa’s Dikwels vir hul Kinders…

(On)Betrokke Pa: Die Man wat die Siklus Breek

(On)Betrokke Pa: Die Man wat die Siklus Breek

Niël Scholtz: Om Weer Te Lééf Ná Jou Vrou Sterf

Niël Scholtz: Om Weer Te Lééf Ná Jou Vrou Sterf

TWEE Ma’s & ‘n Mikrofoon: Greteli de Swardt

TWEE Ma’s & ‘n Mikrofoon: Greteli de Swardt

Groot Emosies, Klein Lyfies: Raad vir Tantrums & Woede-uitbarstings

Groot Emosies, Klein Lyfies: Raad vir Tantrums & Woede-uitbarstings

“Mom Guilt” Is ‘n Lokval. Só Klim Jy Uit

“Mom Guilt” Is ‘n Lokval. Só Klim Jy Uit

Hettie Brittz: ‘Kweek Kinders Met Karakter’ Vir ‘n Nuwe Generasie Ma’s

Hettie Brittz: ‘Kweek Kinders Met Karakter’ Vir ‘n Nuwe Generasie…

TWEE Ma’s & ‘n Mikrofoon: Simoné Pretorius

TWEE Ma’s & ‘n Mikrofoon: Simoné Pretorius

Van Deurmekaar na Agtermekaar

Van Deurmekaar na Agtermekaar

Ontmoet Die Ma Wat Kinders in Liefde Laat Sterf

Ontmoet Die Ma Wat Kinders in Liefde Laat Sterf

Doen Dié 2 Dinge & Word ‘n Fikse Ma

Doen Dié 2 Dinge & Word ‘n Fikse Ma

Wat ‘n Dokter-Ma Wil Hê Jy Moet Weet

Wat ‘n Dokter-Ma Wil Hê Jy Moet Weet

TWEE Ma’s & ‘n Mikrofoon: Sarina Bosman

TWEE Ma’s & ‘n Mikrofoon: Sarina Bosman

Speel jou Kind Genoeg?

Speel jou Kind Genoeg?

Ontmoet die Ma van Pretoria met 12 Kinders

Ontmoet die Ma van Pretoria met 12 Kinders

Hoe om met jou kind oor seks te praat

Hoe om met jou kind oor seks te praat

Infertiliteit, Jou Geestesgesondheid & Jou Huwelik

Infertiliteit, Jou Geestesgesondheid & Jou Huwelik

Boelies: Redes, tekens en Oplossings

Boelies: Redes, tekens en Oplossings

Help, ek is ‘n nuwe ma!

Help, ek is ‘n nuwe ma!

Jou stem, jou storie, jou gemeenskap

Met ‘n Ma & ‘n Mikrofoon word elke ma se ervaring ’n deel van ’n groter gesprek. Hierdie is jou kans om te leer, te lag, en om geïnspireer te word deur ander ma’s soos jy. Sluit aan en ontdek hoe sterk jy regtig is.

Wat wil jy hoor?

Het jy ’n onderwerp wat jy wil hê ons moet dek? Of ken jy ’n inspirerende ma wat ons moet nooi? Deel jou voorstelle en raak deel van die gesprek.