Van politiek tot polimiek, en van nuwe perspektiewe tot aweregse menings – Colene en Matthys laat niks ongesê nie. Saam met kundiges en ander lekker en interesante mense pak hulle die onderwerpe aan wat ons wêreld vorm.
Elke Woensdag iets nuuts. Kom KLETS Saam!
Word deel van die gesprekke wat jou laat dink en dalk selfs jou wêreldbeskouing verander.
Hou jou vinger op die pols – kyk wat Colene en Matthys onlangs “be-KLETS” het. Kies ’n episode en luister saam.
Ons gebruik koekies om jou ervaring op ons webwerf te verbeter. Deur ons webwerf te gebruik, stem jy in met koekies.
Bestuur jou koekie-voorkeure hieronder:
Noodsaaklike koekies stel basiese funksies in staat en is nodig vir die behoorlike werking van die webwerf.
Jy kan meer inligting vind in ons Privaatheidsbeleid.