Dis elke ouer se nagmerrie — jy kyk op, en jou kind is net… weg. Of dit nou op die strand, in ‘n winkelsentrum of by ‘n fees is, jou en jou kind se reaksie in daardie eerste oomblikke kan deruslaggewend wees.
In hierdie BlitsPod deel Daniëlla kort, belangrike wenke wat jy jou kind vooraf kan leer, en die onmiddellike stappe wat jy moet neem as dit wel gebeur dat jy en jou kind van mekaar geskei word.