Agt jaar gelede was sy Mej. Suid-Afrika – nou is sy Demi-Leigh Tebow, voormalige Mej. Heelal, getroud met Tim Tebow en binnekort ’n mamma!
In hierdie episode gesels Daniëlla met Demi-Leigh oor haar swangerskap, haar lewe in die VSA en hoe sy haarself voorberei op dié nuwe hoofstuk.