Podsendings - In jou TYD. In jou TAAL.

kopkouers is ‘n pittige potgooi wat die unieke ervarings van die Afrikaanse gay-gemeenskap verken. Die kopkouers kou kop vir kop deur geloof, verhoudings, uit die kas kom, dates, trou, kinders, seks, familie, en vriendskap.
Binnekort Beskikbaar

Adverteer op Afrikaans.Radio – adverteer@afrikaans.radio

Sê jou sê op Afrikaans.Radio – ateljee@afrikaans.radio

Stuur ‘n Potgooi Idee – potgooi@afrikaans.radio