Kort oordenkings deer Ds. Theunis Coetzee.
Luister na die nuutste oordenkings van Nagsê Here – kort boodskappe vol inspirasie en hoop om jou gees te versterk en jou gedagtes tot rus te bring.
Laat Ds. Theunis Coetzee se wyshede jou help om jou dag af te sluit met kalmte, dankbaarheid, en hoop. Nagsê Here is altyd daar om jou te herinner dat jy nie alleen is nie.
Ons gebruik koekies om jou ervaring op ons webwerf te verbeter. Deur ons webwerf te gebruik, stem jy in met koekies.
Bestuur jou koekie-voorkeure hieronder:
Noodsaaklike koekies stel basiese funksies in staat en is nodig vir die behoorlike werking van die webwerf.
Jy kan meer inligting vind in ons Privaatheidsbeleid.