Om te laat gaan

Siel - Afrikaanse meditasies net op Afrikaans.Radio

Content hosted by iono.fm Leegmaak. Ons kry seer, omdat ons diep binne onsself weet wie ons is maar dit verloen. Rumi het geleef in die 13de eeu en hy het gese: You wander from room to room hunting for the diamond necklace that is already around your neck. Daar is geen maklike manier om te […]

Selfliefde

Siel - Afrikaanse meditasies net op Afrikaans.Radio

Content hosted by iono.fm Selfliefde word dikwels verwar met ‘n ongesonde liefde vir jouself, soos selfsug, hebsug, ydelheid, verwaandheid, egotisme of narcissime. Gesonde selfliefde is baie nodig vir ons bestaan, voortbestaan, gesonde konflikhantering, ens. Dis ‘n basiese menslike noodsaaklikheid om na jouself om te sien, jouself te respekteer, jou naaste lief te he soos jouself, […]

Oorvloed

Siel - Afrikaanse meditasies net op Afrikaans.Radio

Content hosted by iono.fm Wat is oorvloed? DIT IS WANNEER JY GENOEG HET. Absoluut geen gebrek. Genoeg om te kan uitdeel sonder om te dink dit sal opraak. Oorvloed kan baie vorme aanneem, byvoorbeeld in lewensmiddele soos geld of goed, kos in jou koskas, maar ook deur ‘n verrykte gees, waarmee jy liefde, geduld of […]

Paas-Sondag

Siel - Afrikaanse meditasies net op Afrikaans.Radio

Content hosted by iono.fm JOU EIE PAASNAWEEK-RETREAT | Paas-Sodag  Vier saam met Afrikaans.Radio en Siel ‘n naweek wat jou weer lewendig laat voel, waarin ons vrede en gelykmatigheid nastreef in meditasies en vooraf-inleidings. Of jy nou al lankal mediteer of hierdie naweek vir die eerste keer probeer, welkom! Ons nooi jou om die huidige oomblik […]

Paas-Saterdag

Siel - Afrikaanse meditasies net op Afrikaans.Radio

Content hosted by iono.fm JOU EIE PAASNAWEEK-RETREAT | Paas-Saterdag  Vier saam met Afrikaans.Radio en Siel ‘n naweek wat jou weer lewendig laat voel, waarin ons vrede en gelykmatigheid nastreef in meditasies en vooraf-inleidings. Of jy nou al lankal mediteer of hierdie naweek vir die eerste keer probeer, welkom! Ons nooi jou om die huidige oomblik […]

Paas-Vrydag

Siel - Afrikaanse meditasies net op Afrikaans.Radio

Content hosted by iono.fm JOU EIE PAASNAWEEK-RETREAT | Paas-Vrydag  Vier saam met Afrikaans.Radio en Siel ‘n naweek wat jou weer lewendig laat voel, waarin ons vrede en gelykmatigheid nastreef in meditasies en vooraf-inleidings. Of jy nou al lankal mediteer of hierdie naweek vir die eerste keer probeer, welkom! Ons nooi jou om die huidige oomblik […]

Stap saam met my in ‘n Woud…

Siel - Afrikaanse meditasies net op Afrikaans.Radio

Content hosted by iono.fm Waarom sal mens ‘n woud-meditasie doen? Soos wanneer jy diep in ‘n woud gaan sit en na geluide van voëls en die ritsel van blare tussen die bome luister… Jy voel beskermd. Ons raak ook ontslae van spanning in die lyf, deur ‘n ‘body scan’, wanneer jy bewus raak van elke […]

Om my Aandag te Vernou en te Vernuwe

Siel - Afrikaanse meditasies net op Afrikaans.Radio

Content hosted by iono.fm As jy jou aandag fokus, letterlik vernou, vernuwe dit jou denke, dit is aandagsvernuwing. Jy kyk letterlik met nuwe oë na die lewe. Onthou jy, toe ons kindertjies was, het ons op die grond gelê en na die wolke gekyk soos dit beweeg. Na so ‘n sessie voel mens sommer LEWENDIG. […]

My Hande

Siel - Afrikaanse meditasies net op Afrikaans.Radio

Content hosted by iono.fm My Hande – hierdie is ‘n meditasie om jou hande te waardeer en te eer.  Ons gaan dieper kyk na alles wat jou hande vir jou beteken, al aangeraak en vermag het. As mense neem ons, ons hande as vanselfsprekend maar jou hande maak kennis en ontdek die wêreld. Jou hande […]

Ek Is – Outentiek Ek

Siel - Afrikaanse meditasies net op Afrikaans.Radio

Content hosted by iono.fm Hierdie is ‘n meditasie om die pad te stap terug na jou outentieke self. Ons gaan dieper kyk na sensasies en behoeftes in jou hart, kyk of ons jou hartsbegeertes kan ontdek. As mense is ons mees kragtige emosie, liefde. Alle ander emosies soos geluk, hartseer, jaloesie is net komponente van […]