EP 262 KLETS - Wyn, Woorde en Bartho Eksteen
14 Oktober 2026

Wyn, Woorde en Bartho Eksteen

Daar is mense wat oor wyn praat, en dan is daar die man wat dit maak.

Hierdie week KLETS ons saam met Bartho Eksteen van Bartho Eksteen Wynlandgoed. Hy vertel van die wyne wat ons op 29 Oktober 2026 gaan proe, en van die stories en passie wat in elke bottel vasgevang is. Dis die eerste KLETS in jou Glas.

Nog nie ‘n kaartjie nie? Gebruik die skakel onder om te bespreek en te betaal. Daar is net ‘n paar sitplekke oor, bespreek nou.

Dis wyn en waarheid.
Dis passie in ‘n bottel.
Dis ‘n paar stoele wat nog wag.
Dis KLETS.

Podsending
| KLETS | Wyn, Woorde en Bartho Eksteen

Kom KLETS saam!

Stuur vir die KLETS span ‘n epos.