Afrikaans.Radio rooi logo met ’n spraakborrel-ikoon en ’n speelknoppie, wat Afrikaanse radio en digitale klankplatform verteenwoordig.
12 Junie 2023

Rian van Heerden

Waaroor gaan My Neus in Jou Besigheid?

Hier druk Dr. Coléne Hind haar neus in die besigheid van Suid-Afrika se entrepreneurs.

Ontdek hul denke, leer uit hul suksesse en mislukkings, en kry waardevolle insigte vir jou eie besigheid.

Ken jy ’n inspirerende entrepreneur?

Ons is altyd op soek na nuwe entrepreneurs met unieke stories. Stuur jou voorstelle na ons en deel hul storie met die wêreld.

Who Wants to be a Millionaire?' returns to TV in Afrikaans: 10 FactsYou either love him or hate him!

Colene gesels met Rian van Heerden oor sy skugter kinderjare tot een van die meeste bekendste gesigte op TV en stemme op Radio.  Aan positiewe kompleksiteit het Rian geen te kort nie en sit daad aan elke idee en kry die beste uit elke persoon wat sy pad kruis. 

Rian skuif grense in die fisiese wêreld en ook in die denke van mense.