Sidney Gilroy gesels met Erla-Mari Diedericks, topverkopende skrywer van erotiek en spanningsverhale oor seks en die dinge wat ons in die suburbs laat skrik.
Bestel Elra-Mari Diedericks se boeke by Grafitti Boeke hier.
#BOEKPOD bied ’n intieme blik op Afrikaanse boeke, skrywers, en hul kreatiewe wêrelde. Sidney Gilroy gesels met die mense agter jou gunsteling stories – van grootwordjare tot die dinge wat hul penne laat vloei.
Sidney Gilroy is ’n bekende skrywer en storieverteller. Sy gemaklike styl en diepgaande vrae bring elke skrywer se unieke stem na vore, wat #BOEKPOD ’n moet-luister maak.

Sidney Gilroy gesels met Erla-Mari Diedericks, topverkopende skrywer van erotiek en spanningsverhale oor seks en die dinge wat ons in die suburbs laat skrik.
Bestel Elra-Mari Diedericks se boeke by Grafitti Boeke hier.
Nuutste episodes op Afrikaans.Radio. Luister, deel en laat weet ons wat jy dink.
Ons gebruik koekies om jou ervaring op ons webwerf te verbeter. Deur ons webwerf te gebruik, stem jy in met koekies.
Bestuur jou koekie-voorkeure hieronder:
Noodsaaklike koekies stel basiese funksies in staat en is nodig vir die behoorlike werking van die webwerf.
Jy kan meer inligting vind in ons Privaatheidsbeleid.
Bartho Eksteen kom al die pad van die Hemel-en-Aarde Vallei na Menlo Park in Pretoria,
met ses wyne, ’n ete en ’n storie in elke bottel.
Donderdag 29 Oktober | 17:30 vir 18:00 | R725 p.p.