Afrikaans.Radio rooi logo met ’n spraakborrel-ikoon en ’n speelknoppie, wat Afrikaanse radio en digitale klankplatform verteenwoordig.
23 Mei 2023

Ek wil nie pissies grootmaak nie

Wat pla jou?

Van liefde tot koekresepte – geen vraag is te groot of te klein vir die Tannies nie.

Stuur jou vraag in en luister hoe hulle hul unieke wyshede deel.

Wie is die Tannies?

Tannie Lettie en Tante Meraai is vol wysheid en ’n skeut humor.

Hulle gee praktiese raad, deel lewenslesse, en antwoord jou vrae soos net die tannies kan.

Anoniem vra raad by Tannie Lettie en Tante Meraai oor sy twee seuns. Nog jonk maar onder hul Ma se invloed. Hy is bang dat hy “pissies” grootmaak omdat Ma die kinders oppiep. Luister wat is die Tannies se raad.
 
Stuur vir die Tannies jou vrae na [email protected]
Podsending
| Wat sê die Tannies? | Ek wil nie pissies grootmaak nie