Afrikaans.Radio rooi logo met ’n spraakborrel-ikoon en ’n speelknoppie, wat Afrikaanse radio en digitale klankplatform verteenwoordig.
10 Julie 2023

Ek is “Anders”, help asb!

Wat pla jou?

Van liefde tot koekresepte – geen vraag is te groot of te klein vir die Tannies nie.

Stuur jou vraag in en luister hoe hulle hul unieke wyshede deel.

Wie is die Tannies?

Tannie Lettie en Tante Meraai is vol wysheid en ’n skeut humor.

Hulle gee praktiese raad, deel lewenslesse, en antwoord jou vrae soos net die tannies kan.

Anoniem vra vir Tannie Lettie en Tante Meraai hoe hul sal reageer as een van hulle kinders gay of lesbies is? Sy weet al vir jare dat sy van meisies hou en “anders” is as haar vriende. Sy is bang om uit die kas te klim maar ‘n verhouding raak nou ernstig. Luister wat is die Tannies se raad.

 
Stuur vir die Tannies jou vrae na [email protected]
Podsending
| Wat sê die Tannies? | Ek is “Anders”, help asb!