Afrikaans.Radio rooi logo met ’n spraakborrel-ikoon en ’n speelknoppie, wat Afrikaanse radio en digitale klankplatform verteenwoordig.
16 Mei 2023

Afrikaanse Musiek

Wat pla jou?

Van liefde tot koekresepte – geen vraag is te groot of te klein vir die Tannies nie.

Stuur jou vraag in en luister hoe hulle hul unieke wyshede deel.

Wie is die Tannies?

Tannie Lettie en Tante Meraai is vol wysheid en ’n skeut humor.

Hulle gee praktiese raad, deel lewenslesse, en antwoord jou vrae soos net die tannies kan.

Tannie Lettie en Tante Meraai gee raad oor Afrikaanse musiek.  Die Tannies het ‘n brief ontvang wat vra vir goeie Afrikaanse liedjies wat die persoon kan luister in hul bakkie en ook wanneer hulle braai.  Die Tannies deel hul idees oor wat is ‘n goeie begin sonder om spookasem musiek te luiter.

Luister na die Tannies se gunsteling Afrikaanse Liedjies hier!

Podsending
| Wat sê die Tannies? | Afrikaanse Musiek