Kolonkanker: akteur Albert Maritz deel sy reis en waarsku…
31 Julie 2025

Kolonkanker: akteur Albert Maritz deel sy reis en waarsku…

Oor die reeks

Bekende joernalis, radio-omroeper en TV persoonlikheid Suzaan Steyn gesels met kundiges, kenners en mense met interresante stories om te deel. 

Die kolonoskopie was skoon en die dokters nie bekommerd nie. Tog was die simptome daar en is die bekende akteur Albert Maritz in 2019 tot sy groot skok met kolonkanker gediagnoseer.

In Episode 8 van MAOA deel hy vir die eerste keer in ‘n openhartige gesprek sy ervaring van ongeloof, pyn, behandeling en hoop. En hy rig ’n dringende waarskuwing: moenie simptome ignoreer of ’n tweede mediese mening uitstel as iets jou pla nie.

Podsending
| Met Almal. Oor Alles. | Kolonkanker: akteur Albert Maritz deel sy reis en waarsku…