Gaan jy vandag na jóú lyf luister?
27 Februarie 2026

Gaan jy vandag na jóú lyf luister?

Oor die reeks

Bekende joernalis, radio-omroeper en TV persoonlikheid Suzaan Steyn gesels met kundiges, kenners en mense met interresante stories om te deel. 

As leierskaps- en lewensafrigter reis Gretha van der Merwe die wêreld vol om sakeleiers in die korporatiewe wêreld af te rig en op te lei.

In hierdie eerste onderhoud oor haar debuutboek Lyfluister – jou innerlike kompas in donker tye, praat sy oor ‘n ander reis: haar ervaring met depressie, ‘n verlammende angsversteuring, konversiesteurnis, skokterapie in Stikland, spirituele en emosionele ontwaking en haar grootste les: om na haar lyf te luister én die boodskap te vertrou.

Sy gee ook praktiese raad oor hoe jy verandering in jou lewe teweeg bring.

Podsending
| Met Almal. Oor Alles. | Gaan jy vandag na jóú lyf luister?