Afrikaans.Radio rooi logo met ’n spraakborrel-ikoon en ’n speelknoppie, wat Afrikaanse radio en digitale klankplatform verteenwoordig.
My Neus in jou Besigheid

Robert Wilke

Content hosted by iono.fm Die Prins van Pretoria! In my Neus in jou Besigheid gesels Colene met een van Travel with Flair (TWF) se stigterslede, Robert Wilke.  As wêreldreisiger gesels hul oor familie, reis, die belangrikheid van ‘n gesonde besigheids kultuur en wat Suid-Afrika steeds “huis” maak vir die wêreldburger en boerseun van die Vrystaat […]

, , ,
My Neus in jou Besigheid

Dr. Lonell Coetzee

Content hosted by iono.fm   Rolmodelle, bronne van inspirasie, kinders grootmaak en diesel enjins! Colene druk haar neus in die wolke in die gesprek met Dr Lonell Coetzee. Lonell is onder andere ‘n bekroonde lugbeheer kontroleerder of beter bekend as ‘n “air traffic controller”, helikopter vlieënier en instrukteur. Sy is gesout in vele aspekte van die

, , ,
My Neus in jou Besigheid

Herman Swart

Content hosted by iono.fm Herman “strike” die perfekte balans tussen oopkop en hardekop! Van die army tot casino uitsmyter tot kaptein in die sakewereld van hotel en gasvryheidbestuur. Herman Swart het meer as 30 jaar ervaring in bestuur en innovasisie in elke askep van dié komplekse en riskante besigheid. Herman Swart is tans die Algemene Bestuurder

, , ,