Afrikaans.Radio rooi logo met ’n spraakborrel-ikoon en ’n speelknoppie, wat Afrikaanse radio en digitale klankplatform verteenwoordig.
26 Junie 2023

Robert Wilke

Waaroor gaan My Neus in Jou Besigheid?

Hier druk Dr. Coléne Hind haar neus in die besigheid van Suid-Afrika se entrepreneurs.

Ontdek hul denke, leer uit hul suksesse en mislukkings, en kry waardevolle insigte vir jou eie besigheid.

Ken jy ’n inspirerende entrepreneur?

Ons is altyd op soek na nuwe entrepreneurs met unieke stories. Stuur jou voorstelle na ons en deel hul storie met die wêreld.

Die Prins van Pretoria!

In my Neus in jou Besigheid gesels Colene met een van Travel with Flair (TWF) se stigterslede, Robert Wilke

As wêreldreisiger gesels hul oor familie, reis, die belangrikheid van ‘n gesonde besigheids kultuur en wat Suid-Afrika steeds “huis” maak vir die wêreldburger en boerseun van die Vrystaat en Pretoria.