KLETS EP 267 - Kremetarte, Koalisies en Kwalifikasies
26 November 2026

EP 267 – Kremetarte, Koalisies en Kwalifikasies

Die kieser het gestem. Die politici besluit nog wat dit beteken.

In Gauteng raak die magspel net dikker, en jy begin wonder of die stemhokkie maar ‘n “suggestion box” was.

Dan ‘n voelgoed storie, want ons verdien een: Matthys gesels met 𝗗𝗿 𝗦𝗮𝗿𝗮𝗵 𝗩𝗲𝗻𝘁𝗲𝗿 van die Baobab Foundation oor 𝙊𝙥𝙚𝙧𝙖𝙩𝙞𝙤𝙣 𝘽𝙖𝙤𝙗𝙖𝙗. Vyf kremetartbome wat onwettig onwortel is, is by Durban se hawe onderskep en veilig in Timbavati Natuur-reservaat geplant.

Colene weet waar die meeste grade in die wêreld is. Slim grade, nie kwik nie…

Dis magspele en kremetarte.
Dis grade sonder ‘n termometer.
Dis KLETS.

Podsending
| KLETS | EP 267 – Kremetarte, Koalisies en Kwalifikasies

Kom KLETS saam!

Stuur vir die KLETS span ‘n epos.