Nagsê Here #21

Content hosted by iono.fm Goeie Naand, Elkeen van ons word getoets op baie maniere in die lewe. Miskien voel jy ook vanaand dat jy met vrae sit, vrae wat jy moet beantwoord, dis asof jou lewensreis ‘n eksamen is. Dan gaan jy na Die Here toe, asof Hy deel is van jou krip notas, of […]

Nagsê Here #20

Content hosted by iono.fm Goeie Naand, Het jy al gewonder waarom jy is, waar jy is? Hoeveel van ons mense het nie kinders of familie oorsee nie, in ‘n ver vreemde land, hoeveel van hulle verlang nie terug nie. Elkeen se wens is “As dit maar anders kon”. Tog pas ons almal aan, soos met […]

Nagsê Here #19

Content hosted by iono.fm Goeie Naand, Om totsiens te sê is nie altyd lekker nie. Dink maar aan die kere op lughawens, die terugry of wegry van kinders, kleinkinders, die onsekerheid oor die toekoms. Moses het gesê dat hy te oud is om oorlog te maak. Vir 40 jaar was hy die volk se leier, […]

Nagsê Here #18

Content hosted by iono.fm Goeie Naand, Ek hoop dit gaan goed met jou en jou geliefdes. Daar is soveel gebroke verhoudings, feitlik daagliks verneem ek van vriende wat baklei of kwaad is vir mekaar, mense wat vertrou is en ander in die steek gelaat het of besteel het. Dan praat ons nie eers van huwelikke […]

Nagsê Here #17

Content hosted by iono.fm Goeie Naand, Ons ken almal die liedjie “Wat ‘n Vriend het ons in Jesus, Hy wat in ons plek wil staan.” Wanneer jy aan die woorde dink dan wonder jy dalk ook aan die vriende wat jy het. Met absolute geloof weet jy dat Jesus altyd was, is en sal wees, […]

Nagsê Here #16

Content hosted by iono.fm Goeie Naand, Hoe bittersoet is die lewe nie Hoe bitterlekker die ervarings nie? Twee teenoorgesteldes maar so verduidelikend want bitter is nie soet nie en bitter ook nie lekker nie. Maar ons praat van een saak en dit is jou lewe. Jy het beide die teenoorgesteldes al ervaar in jou lewe. […]

Nagsê Here #15

Content hosted by iono.fm Goeie Naand, Gisteraand het ons van God se almag gelees. Hy het gedoen wat net Hy kon doen en geen afgod nie. Al die profete van Baäl is om die lewe gebring. God het reën gebring soos Hy beloof het. Agab het vir Isebel vertel wat gebeur het en hoe Elia […]

Nagsê Here #14

Content hosted by iono.fm Goeie Naand, Die Here het die Baäl profete uitgedaag. Elia het die volk Israel byeen geroep en by hom laat staan. Vir hulle het hy gesê “Hoe lank hink julle op twee gedagtes? As die Here God is, volg Hom na; en as Baäl dit is, volg hom na!”. Hulle kon […]

Nagsê Here #13

Content hosted by iono.fm Goeie Naand, Dit gaan goed, mens voel goed, as alles reg verloop. Jy weet jy gaan die kompetisie of wedstryd wen. Jou tone krul van lekker kry. In 1 Konings 18 lees ons van so ‘n oorwinning. Eers moet ons sê dat Elia gevlug het. Daar was hongersnood en droogte in […]

Nagsê Here #12

Content hosted by iono.fm Goeie Naand, Daar is dae wat jy net blydskap ervaar. Jou dag begin sommer met sing onder die shower, jy gee nie om dat die voëltjies wegvlieg nie, die troeteldiere buite toe vlug nie, jy lag selfs as die koekie seep uit jou hande gly. Blydskap stimuleer jou, ongeag omstandighede. Mooi […]