Afrikaans.Radio rooi logo met ’n spraakborrel-ikoon en ’n speelknoppie, wat Afrikaanse radio en digitale klankplatform verteenwoordig.
Nagsê Here

Nagsê Here #31

Content hosted by iono.fm Goeie Naand, Tyd gaan vining verby, soms te stadig en parykeer is dit asof tyd net gaan stilstaan het. Elke dag skep sy eie geskiedenis en saans wanneer jy in die bed klim het jy reeds die geskiedenis van die onlangse ure deurleef en ervaar. Jy was of deel van ‘n […]

Nagsê Here

Nagsê Here #30

Content hosted by iono.fm Goeie Naand, Vanaand in jou gedagte terwyl jy luister moet jy ‘n prentjie van jouself vorm. Geen lelike pentjie nie, groot seblief. Jou prentjie is waar jy sit by ‘n restaurant tafel en ‘n liedjie waarvan jy hou, speel. Voor jy jouself kan keer begin jou voete die ritme volg. Partykeer

Nagsê Here

Nagsê Here #29

Content hosted by iono.fm Goeie Naand, Ons bede is almal min of meer dieselfde want ons bid vir mekaar, vir kinders, vir ouers, vir werkgewers, werknemers en onsself. Vanaand se gebed is vir hulle wat smagtend rondsoek na liefde in die lewe. Ons dink aan kinders wat blootgestel word aan mishandeling, verkragtings, onvoerings en vernederings.

Nagsê Here

Nagsê Here #28

Content hosted by iono.fm Goeie Naand, Wat dink jy is daar wat jy het om vir Die Here te gee wat Hom gelukkig, tevrede en dankbaar sal maak? Dis ‘n moeilike vraag, want dit behels jou totale mens bestaan. Antwoorde van liefdadigheid, betrokkenheid by geloof instansies, weerhouding van verderflike dinge in die lewe, geen kwaadspraak,

Nagsê Here

Nagsê Here #27

Content hosted by iono.fm Goeie Naand, Het jy al aande net rondgerol, slaap het jou vergeet. Daar is al baie studies gedoen, sielkundige oorsake geformuleer, mediese oorsake gevind en dan natuurlik ook jou eie lewensstyl waaroor jy beskik wat slaaploosheid veroorsaak. Vanaand moet jy fokus op die rus wat jy nodig het.Jou geloof bied jou

Nagsê Here

Nagsê Here #26

Content hosted by iono.fm Goeie Naand, Ons lewe in ‘n ongekende tog lekker tyd, met tegnologie, internet, selfone, rekenaars, motors, vliegtuie, elektriesieteit, omheinings, gereedskap en wat ookal. Gestel dit val alles weg. Wat gaan jy doen of wees? Dawid het as skaapwagter in so ‘n tyd geleef en die mooiste en bekendste Psalm geskryf. Die

Nagsê Here

Nagsê Here #25

Content hosted by iono.fm Goeie Naand, Ek bid dat dit goed gaan met jou vanaand. Ons gesels weer oor geloof. Geloof in God is een waarheid maar volharding in geloof, absolute geloof, is iets heeltemal anders. Dink maar aan jou eie lewe, hoe jou geloof getoets, beproef, gelouter en selfs uitgedaag word, elke dag. Jy

Nagsê Here

Nagsê Here #24

Goeie Naand, Ekself het nog nooit onder ‘n vyeboom gesit nie en dink nie. Mens se gedagtes en omstandighede het baie keer ‘n velammende effek op jouself en eie motivering.In Johannes 1, die laaste gedeelte van die hoofstuk, lees ons van die roeping van die apostels, hoofstuk 2 begin met die bruilof in Kana. Jesus

Nagsê Here

Nagsê Here #23

Content hosted by iono.fm Goeie Naand, Het jy al gewonder hoekom mense gemeet word aan sosiale deelname en normes. Jy ken mense wat jyself in groepe sal verdeel. Die stil mens, doen wat gedoen moet word, wanneer dit gedoen moet word, en rus daarna.Die syfer mens, analiseer en kritiseer alles maar het geen mense verhoudings

Nagsê Here

Nagsê Here #22

Content hosted by iono.fm Goeie Naand, In ‘n wêreld waar ons so baie slegte nuus verneem raak dit moeilik om hoop te bied, want hoop met woorde het ‘n weerklank van “Jy verstaan nie”. Met woorde van hoop kan jy tog iemand anders aanspoor, aanmoedig, waardigheid skep sodat hulle nie doelloos voel nie. Maar wat