Nagsê Here #11
Content hosted by iono.fm Goeie Naand, Wonder jy ook of God jou vergeet het, nie meer aan jou dink nie? Dit voel baie keer in ‘n mens se lewe so wanneer dinge skeef loop of jy swaarkry. God is kwaad vir my en jy dink terug aan hoekom Hy kan wees wetend dat jy soos […]
Nagsê Here #10
Content hosted by iono.fm Goeie Naand, Wat is jy werd? Vergeet nou maar van die mossie antwoord of die lelie in die veld antwoord. Wat is jou waarde wat jy kan toevoeg tot die lewe? Vergeet dan ook maar oor ‘n antwoord van die weduwee met haar laaste sente in die donasie bak. Dit is […]
Nagsê Here #9
Content hosted by iono.fm Goeie Naand, Ek hoop dit gaan goed met jou, geliefde van Die Heer. Kan jy soos Johannes getuig oor Jesus se koms aarde toe? Hy begin met sy evangelie “IN die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was God. Hy was in die begin […]
Nagsê Here #8
Content hosted by iono.fm Goeie Naand, Daar was so ‘n ken mekaar TV program waarin mense ‘n prys kon wen as hulle die meeste vrae reg beantwoord oor die ander persoon. Wie dink jy ken jou regtig? Iemand wat reg gaan antwoord op vrae soos; “Wat laat jou lag, Wat laat jou huil, Wie is […]
Nagsê Here #7
Content hosted by iono.fm Aand oordenkings saamgestel en aangebied deur Ds. Theunis Coetzee.
Nagsê Here #6
Content hosted by iono.fm Goeie naand, Beleef jy ook sommige dae wat jy net terneergedruk voel. Alles loop skeef, jy wil nie lag nie, jy wil met niemand praat nie, dit voel amper of die lewe in jou tot stilstand gekom het? Kragteloos breuk jy deur die sekondes. Dan lees ons die woorde wat […]
Nagsê Here #4
Content hosted by iono.fm Goeie naand, Soggens nog voor die son sy strale oor die aarde sprei soos glybane van gebeure wat nog moet plaasvind, hoor jy al die voëltjies die dag begroet. Elkeen met sy eie soort lied. In die aand is dit weer die jakkalse wat tjank soos treurliedere, die leeus wat brul en ander […]
Nagsê Here #3
Content hosted by iono.fm Goeie naand, Jy hoef nie alleen te voel as jy op soek is na geluk nie. Elke mens beleef sulke tye, party meer as ander en daar is diegene wat elke dag soekend is na geluk. Dit is nie omdat mens van nature ontevrede is nie maar nie weet hoe om omstandighede […]
Nagsê Here #2
Content hosted by iono.fm Goeie naand, Ons lees van planete en planeet stelsels. Die afstande tussen planete in kilometers gemeet.Om Pluto te bereik teen die spoed van lig is ongeveer vyf en ‘n half uur. Dan kom daar tye wat jy op aardbodem staan, opkyk en wonder hoe groot die ruimte is, en jy voel klein. Waar […]
Nagsê Here #1
Content hosted by iono.fm Goeie naand, Het jy al gedink aan iemand in die ver verlede van jou lewe? Die naam van die persoon het jy vergeet. Wat die persoon gesê het kan jy nie onthou nie. Al wat jy kan onthou is hoe die persoon jou laat voel het. Hierdie persoon kan enige iemand wees, ‘n […]