‘n 32-jarige maagd vra vir Tannie Lettie en Tante Meraai raad oor sy “kort” probleem daar onder. Die Tannies draai nie doekies om oor hierdie een nie – luister hoe hulle sy kortstondige dilemma aanpak.
Van liefde tot koekresepte – geen vraag is te groot of te klein vir die Tannies nie.
Stuur jou vraag in en luister hoe hulle hul unieke wyshede deel.
Tannie Lettie en Tante Meraai is vol wysheid en ’n skeut humor.
Hulle gee praktiese raad, deel lewenslesse, en antwoord jou vrae soos net die tannies kan.
‘n 32-jarige maagd vra vir Tannie Lettie en Tante Meraai raad oor sy “kort” probleem daar onder. Die Tannies draai nie doekies om oor hierdie een nie – luister hoe hulle sy kortstondige dilemma aanpak.
Nuutste episodes op Afrikaans.Radio. Luister, deel en laat weet ons wat jy dink.
Ons gebruik koekies om jou ervaring op ons webwerf te verbeter. Deur ons webwerf te gebruik, stem jy in met koekies.
Bestuur jou koekie-voorkeure hieronder:
Noodsaaklike koekies stel basiese funksies in staat en is nodig vir die behoorlike werking van die webwerf.
Jy kan meer inligting vind in ons Privaatheidsbeleid.