
Dr. Lonell Coetzee
Content hosted by iono.fm Rolmodelle, bronne van inspirasie, kinders grootmaak en diesel enjins! Colene druk haar neus in die wolke in die gesprek met Dr Lonell Coetzee. Lonell is onder andere ‘n bekroonde lugbeheer kontroleerder of beter bekend as ‘n “air traffic controller”, helikopter vlieënier en instrukteur. Sy is gesout in vele aspekte van die […]