
Izak du Plessis
Content hosted by iono.fm Van “kroeg dominee” tot bekroonde uitsaaier, Izak du Plessis is ‘n man met ‘n plan. Coléne gesels met Izak du Plessis van Nuuspod oor sy lewensreis van regs student na dominee na sosatie sjef na toekennings bekroonde radio en TV uitsaaier. Aan kleurvolle ervarings het Izak geen tekort nie, en hy […]