Afrikaans.Radio rooi logo met ’n spraakborrel-ikoon en ’n speelknoppie, wat Afrikaanse radio en digitale klankplatform verteenwoordig.
25 November 2024

Peach van Pletzen

Oor die reeks

Bouwer Bosch neem jou op ’n reis deur narratiewe, geloof, idees, en die uitdagings van die menswees. Hierdie oophartige gesprekke is deurdrenk van insig, kreatiwiteit, en die soeke na betekenis.

Bouwer Bosch is nie net ’n musikant en storieverteller nie, maar ook ’n stem vir deernis en kreatiwiteit. Sy unieke aanslag en vermoë om diep gesprekke te voer, maak Narratief ’n moet-luister vir enigeen wat geïnspireer wil word.

Peach van Pletzen kuier die week by Bouwer op die show en dinge raak wild. Van, edibles vat by Bennie Fourie se troue, tot Angie Oeh se ongelooflike lewe en harsteer afsterwe, tot spiritualiteit.

Podsending
| Narratief met Bouwer Bosch | Peach van Pletzen