Afrikaans.Radio rooi logo met ’n spraakborrel-ikoon en ’n speelknoppie, wat Afrikaanse radio en digitale klankplatform verteenwoordig.
22 Desember 2024

Loufi

Oor die reeks

Bouwer Bosch neem jou op ’n reis deur narratiewe, geloof, idees, en die uitdagings van die menswees. Hierdie oophartige gesprekke is deurdrenk van insig, kreatiwiteit, en die soeke na betekenis.

Bouwer Bosch is nie net ’n musikant en storieverteller nie, maar ook ’n stem vir deernis en kreatiwiteit. Sy unieke aanslag en vermoë om diep gesprekke te voer, maak Narratief ’n moet-luister vir enigeen wat geïnspireer wil word.

Bouwer en Loufi gesels oor hul vriendskap die laaste 5 jaar en hoe hul eerste ontmoeting via ‘n “DM” op Instagram was. Loufi vertel van hoe sy lewe verander het na al die musikale sukses en die uitdagings en druk wat saam met viral treffers soos “wit skoene” en “boude” gekom het.

Podsending