Afrikaans.Radio rooi logo met ’n spraakborrel-ikoon en ’n speelknoppie, wat Afrikaanse radio en digitale klankplatform verteenwoordig.
9 Oktober 2024

Liam Bosman

Oor die reeks

Bouwer Bosch neem jou op ’n reis deur narratiewe, geloof, idees, en die uitdagings van die menswees. Hierdie oophartige gesprekke is deurdrenk van insig, kreatiwiteit, en die soeke na betekenis.

Bouwer Bosch is nie net ’n musikant en storieverteller nie, maar ook ’n stem vir deernis en kreatiwiteit. Sy unieke aanslag en vermoë om diep gesprekke te voer, maak Narratief ’n moet-luister vir enigeen wat geïnspireer wil word.

Liam Bosman is iemand wat weet wat dit vat om rerig ‘n gleentheid aan te gryp en die beste van dit probeer maak. Van sy avonture as tiener in die VSA tot sy nuutste rol in die Kyknet treffer “Eenkeer om die son”. Liam se energie is aansteeklik en jy gaan nog beslis baie van hom in die toekoms sien en hoor.

Podsending