In hierdie episode kuier die inhoudskepper Iana Strydom by Bouwer en hulle gesels oor hoe sy dit reg gekry het om voltyds te reis en bestaan van dit te maak.As jy belangstel om ’n “content creator” te word is hierdie episode beslis vir jou.
Bouwer Bosch neem jou op ’n reis deur narratiewe, geloof, idees, en die uitdagings van die menswees. Hierdie oophartige gesprekke is deurdrenk van insig, kreatiwiteit, en die soeke na betekenis.
Bouwer Bosch is nie net ’n musikant en storieverteller nie, maar ook ’n stem vir deernis en kreatiwiteit. Sy unieke aanslag en vermoë om diep gesprekke te voer, maak Narratief ’n moet-luister vir enigeen wat geïnspireer wil word.
In hierdie episode kuier die inhoudskepper Iana Strydom by Bouwer en hulle gesels oor hoe sy dit reg gekry het om voltyds te reis en bestaan van dit te maak.As jy belangstel om ’n “content creator” te word is hierdie episode beslis vir jou.
Nuutste episodes op Afrikaans.Radio. Luister, deel en laat weet ons wat jy dink.
Ons gebruik koekies om jou ervaring op ons webwerf te verbeter. Deur ons webwerf te gebruik, stem jy in met koekies.
Bestuur jou koekie-voorkeure hieronder:
Noodsaaklike koekies stel basiese funksies in staat en is nodig vir die behoorlike werking van die webwerf.
Jy kan meer inligting vind in ons Privaatheidsbeleid.