Afrikaans.Radio rooi logo met ’n spraakborrel-ikoon en ’n speelknoppie, wat Afrikaanse radio en digitale klankplatform verteenwoordig.
24 September 2024

Anel Wood

Oor die reeks

Bouwer Bosch neem jou op ’n reis deur narratiewe, geloof, idees, en die uitdagings van die menswees. Hierdie oophartige gesprekke is deurdrenk van insig, kreatiwiteit, en die soeke na betekenis.

Bouwer Bosch is nie net ’n musikant en storieverteller nie, maar ook ’n stem vir deernis en kreatiwiteit. Sy unieke aanslag en vermoë om diep gesprekke te voer, maak Narratief ’n moet-luister vir enigeen wat geïnspireer wil word.

Anel Wood is een van die snaakse aktrises waarmee ek al ooit gewerk het. Sy het ‘n lang lys van karakters wat sy al gespeel het maar dis haar karakter as mens wat my die meeste inspireer. As jy haar naam ooit in ‘n teaterproduksie of ‘n TV reeks sien kan jy maar weet jy gaan ‘n lieflike tyd hê om na haar toneelspel te kyk.

Anel is te sien in Die Affêre wat 28 September 20:00 op Kyknet wys.

Podsending