#63 Wanneer Skermtyd 'n Staatsaak Word
29 Junie 2026

#63  Wanneer Skermtyd ‘n Staatsaak Word

Oor die reeks

Môre onder die Soeklig daag luisteraars uit om die toekoms deur ’n kritiese en kreatiewe lens te sien.

In elke episode deel Dr Rianne van Vuuren insigte oor tendense en veranderinge wat die wêreld vorm. Hierdie reeks bied die geleentheid om nie net die toekoms te verstaan nie, maar ook om aktief voor te berei vir die uitdagings en geleenthede wat op ons wag.

Van strategiese benaderings tot praktiese toepassings om jou horisonne te verbreed – die reeks stel jou in staat om die wêreld met ’n nuwe perspektief te benader.

Regerings begin wêreldwyd ingryp om kinders se digitale gewoontes te beskerm.

Dit ontlok uitdagende vrae oor vryheid, opvoeding en die toekoms van ons samelewing. ’n Fassinerende blik op hoe tegnologie, beleid en ouerskap bots in die digitale era.

Podsending
| Môre onder die Soeklig | #63  Wanneer Skermtyd ‘n Staatsaak Word