#33 Lewenslange leer as toekomstige oorlewingsmeganisme
1 Desember 2025

#33  Lewenslange leer as toekomstige oorlewingsmeganisme

Oor die reeks

Môre onder die Soeklig daag luisteraars uit om die toekoms deur ’n kritiese en kreatiewe lens te sien.

In elke episode deel Dr Rianne van Vuuren insigte oor tendense en veranderinge wat die wêreld vorm. Hierdie reeks bied die geleentheid om nie net die toekoms te verstaan nie, maar ook om aktief voor te berei vir die uitdagings en geleenthede wat op ons wag.

Van strategiese benaderings tot praktiese toepassings om jou horisonne te verbreed – die reeks stel jou in staat om die wêreld met ’n nuwe perspektief te benader.

Verken die toekoms van lewenslange leer – ’n noodsaaklikheid in ’n vinnig veranderende wêreld. Met KI, gepersonaliseerde kursusse en vaardigheidspaspoorte word leer deurlopend en toeganklik.

Sal dit sosiale mobiliteit bevorder of ongelykheid verdiep?

Podsending
| Môre onder die Soeklig | #33  Lewenslange leer as toekomstige oorlewingsmeganisme