#27  Die Toekoms van Onderwys
20 Oktober 2025

#27  Die Toekoms van Onderwys

Oor die reeks

Môre onder die Soeklig daag luisteraars uit om die toekoms deur ’n kritiese en kreatiewe lens te sien.

In elke episode deel Dr Rianne van Vuuren insigte oor tendense en veranderinge wat die wêreld vorm. Hierdie reeks bied die geleentheid om nie net die toekoms te verstaan nie, maar ook om aktief voor te berei vir die uitdagings en geleenthede wat op ons wag.

Van strategiese benaderings tot praktiese toepassings om jou horisonne te verbreed – die reeks stel jou in staat om die wêreld met ’n nuwe perspektief te benader.

Verken die toekoms van onderwys in waar die transformasie van tradisionele leer na ‘n dinamiese, KI-gedrewe stelsels ondersoek word. Ontdek hoe gepersonaliseerde leer, vermoë-ontwikkeling en lewenslange, modulêre onderwys wat die klaskamer herdefinieer.

Luister na die veranderende rol van onderwysers as mentors en etiese gidse in ‘n tegnologiese wêreld. Sluit aan om te verstaan hoe ons onderwys kan herontwerp vir ‘n inklusiewe, bemagtigende toekoms!

Podsending
| Môre onder die Soeklig | #27  Die Toekoms van Onderwys