Môre onder die Soeklig deur Dr Rianne van Vuuren op Afrikaans.Radio
28 April 2025

#2 – Toekomsstudies Vertrekpunt

Oor die reeks

Môre onder die Soeklig daag luisteraars uit om die toekoms deur ’n kritiese en kreatiewe lens te sien.

In elke episode deel Dr Rianne van Vuuren insigte oor tendense en veranderinge wat die wêreld vorm. Hierdie reeks bied die geleentheid om nie net die toekoms te verstaan nie, maar ook om aktief voor te berei vir die uitdagings en geleenthede wat op ons wag.

Van strategiese benaderings tot praktiese toepassings om jou horisonne te verbreed – die reeks stel jou in staat om die wêreld met ’n nuwe perspektief te benader.

Podsending
| Môre onder die Soeklig | #2 – Toekomsstudies Vertrekpunt