Renosters, Recovery en Rage Applying
10 Junie 2026

Ep 248 – Renosters, Recovery en Rage Applying

Hierdie week se KLETS begin met twaalf stappe. Die wêreld het nog nie eens stap een klaar gekry nie.

Ons kyk ook na wat in jou kantoor aangaan. Jy doen dit dalk al. Jy weet net nie die naam daarvoor nie.

Gavin Sterley van Dinokeng-Noord is terug, en ons gesels verder oor bewaring, oor wat dit werklik vat om ‘n spesie aan die lewe te hou in ‘n wêreld wat nie altyd oplet nie

Urk. Elke vergadering, elke boardroom, elke “guys kan ons align”, gaan daai woord in jou kop opduik.

Dis KLETS.

Podsending
| KLETS | Ep 248 – Renosters, Recovery en Rage Applying

Kom KLETS saam!

Stuur vir die KLETS span ‘n epos.