Afrikaans.Radio rooi logo met ’n spraakborrel-ikoon en ’n speelknoppie, wat Afrikaanse radio en digitale klankplatform verteenwoordig.
Boekpod bring ‘n intieme blik op Afrikaanse boeke, skrywers en die uitgewersbedryf. Sidney Gilroy neem luisteraars op ‘n reis deur die wêreld van skryfkuns, gesels oor nuwe en ou boeke en verken skrywers se kreatiewe prosesse, gunstelingdinge, familielewe, grootwordjare en oor wat hulle inspireer. Sluit aan by ‘n loslit gesprek oor die stories, die karakters en die mense agter jou gunsteling boeke.
23 Februarie 2024

Die Digter van Nantes

Oor die reeks

#BOEKPOD bied ’n intieme blik op Afrikaanse boeke, skrywers, en hul kreatiewe wêrelde. Sidney Gilroy gesels met die mense agter jou gunsteling stories – van grootwordjare tot die dinge wat hul penne laat vloei.

Sidney Gilroy is ’n bekende skrywer en storieverteller. Sy gemaklike styl en diepgaande vrae bring elke skrywer se unieke stem na vore, wat #BOEKPOD ’n moet-luister maak.

Lluyle Arendse gesels met Sidney Gilroy in #BOEKPOD op Afrikaans.Radio

Kom ontmoet Lluyle Arendse, ‘n Weskaapse rapper turned poet wat nou sy fokus na Afrikaans verskuif het. Willie Strauss deel tips en trieks om pasta geregte te maak soos jy nog net in die restaurante geproe het en Leonie van Rensburg van Grafitti vertel ons van opwindende nuwe boeke.

Bestel die week se nuwe boeke by Grafitti Boeke hier.

Podsending
| #BOEKPOD | Die Digter van Nantes