Ek wil nie pissies grootmaak nie

Tannies help! Ek wil nie pissies grootmaak nie.
Anoniem vra raad by Tannie Lettie en Tante Meraai oor sy twee seuns. Nog jonk maar onder hul Ma se invloed. Hy is bang dat hy “pissies” grootmaak omdat Ma die kinders oppiep. Luister wat is die Tannies se raad.
 
Stuur vir die Tannies jou vrae na tannie@afrikaans.radio.co.za
Tuis | Podsendings | Wat sê die Tannies? | Ek wil nie pissies grootmaak nie

Deel hier: