Ek is "anders", help asb!

Ek is “anders”, help asb!

Anoniem vra vir Tannie Lettie en Tante Meraai hoe hul sal reageer as een van hulle kinders gay of lesbies is? Sy weet al vir jare dat sy van meisies hou en “anders” is as haar vriende. Sy is bang om uit die kas te klim maar ‘n verhouding raak nou ernstig. Luister wat is die Tannies se raad.

 
Stuur vir die Tannies jou vrae na [email protected]
Tuis | Podsendings | Wat sê die Tannies? | Ek is “Anders”, help asb!

Deel hier:

n Ma en n Mikrofoon aangebied deur Daniëlla van Heerden nou op Afrikaans.Radio