Die Skoonma!

Anoniem vra raad by Tannie Lettie en Tante Meraai oor haar skoonma. Volgens die brief aan die Tannies kan die dame niks reg doen in die oë van haar skoonma nie, en sy kom sommer 7 uur die oggend in hul kamer in om met haar skoor te soek. Luister wat is die Tannies se raad.

 
Stuur vir die Tannies jou vrae na tannie@afrikaans.radio.co.za

Deel hier:

n Ma en n Mikrofoon aangebied deur Daniëlla van Heerden nou op Afrikaans.Radio