Wonder jy soms Wat, Wie, Waar, Hoe en Hoeveel?
Hier vra ons die vraag en kry die antwoorde by besighede. Die Podvertensies gee jou die geleentheid om jou besigheid te bemark en die vrae, Wat, Wie, Waar, Hoe en Hoeveel te antwoord. Wil jy jou besigheid bemark? Stuur vir ons ‘n epos na watnou@afrikaans.radio.
Binnekort Beskikbaar!