9 Junie 2023

Tanya Michelle vertel vir ons waar is die JOL in Pretoria. Valiant Swart en Illimar Neitz is Sondag, 11 Junie, by Cafe Barcelona in Pretoria. Kaartjies is beskikbaar by die deur en daar is heerlike pizzas. Die Everest Wealth Lewe Plus Ekspo is 10 en 11 Junie by The Maslow, Times Square in Pretoria. Daar is welbekende gassprekers wat wenke en raad gee oor aftrede. Jannie Moolman en Corlia Botha sal ook vir vermaak sorg. Kaartjies is beskikbaar by tixsa.co.za.

May be an image of 2 people and text that says "Café Barcelona Gigs waaris die JOL? Afrikaans.Radio WEN KAART JIES VALIANT SWART & ILLIMAR NEITZ LIKE- SHARE TAG WENNERS WORD SATERDAG AAN GEKONDIG EVENTSIS 11 JUNIE 2023 BY CAFEBARCELONA,PRETRIA CAFE BARCELONA,"

Tuis | Podsendings | Waar is die JOL? | WIDJ – 9 Junie 2023

Deel hier:

n Ma en n Mikrofoon aangebied deur Daniëlla van Heerden nou op Afrikaans.Radio