Ek is – Oorwinning.

Hierdie meditasie gaan jou help om ‘n lewe van OORWINNING te leef, jou help om die lig wat binne jou is, helder te laat skyn. Ons gaan daaraan werk om hart, siel en verstand te verbind, met kragtige “EK IS” – bevestigings.

Tuis | Podsendings | siel | Ek Is – Oorwinning

Deel hier: