Ek is – Ewig

Neem ‘n blaaskans. Hierdie is ‘n baie kort meditasie waarin jy letterlik gelei word om ‘n blaaskans te neem, in jou asemhaling, jou gedagtes, jou wese.

Wanneer stilword en pouses tussen dagtake ‘n gewoonte word, word ‘n mens kalm, begin jy die lewe in perspektief ervaar en gee jy jouself geleentheid om meer in die oomblik, met fokus, te leef.

Tuis | Podsendings | siel | Ek Is – Ewig

Deel hier: