NUUSPOD

Die tuiste van Afrikaanse stories agter die nuus.  Aangebied deur Izak du Plessis en soos gesien op YouTube.  

Izak du Plessis van Nuuspod gesels oor die 2024 Verkiesing

Verkiesing - 29 Mei 2024

Izak du Plessis van Nuuspod voer onderhoude met politieke leiers in die aanloop tot die Algemene Verkiesings, wat op 29 Mei 2024 plaasvind.

Kobus Marais, skaduminister van verdediging vir die DA verduidelik op NUUSPOD wat verkeerd geloop het in Pole. Lees meer hier!
18 Junie 2023 – Daar is baie planne en geld om beurtkrag te stop
Hein Vosloo vertel aan Izak du Plessis op NUUSPOD hoe beurtkrag baie vinnig teegewerk kan word. Lees meer hier!
15 Junie 2023 – NGV: Hier kom groot hofsake!
Izak du Plessis van NUUSPOD gesels met Dr. Roelof Botha oor die stand van die ekonomie. Lees meer hier!
12 Junie 2023 – Pasop, so kan jou Facebook jou in die tronk laat beland
Izak du Plessis van NUUSPOD geselsᅠmet prokureur en kenner van sosiale mediawetgewing, Helene Viljoen. Lees meer hier!
8 Junie 2023 – SA spring resessie vry
Izak du Plessis van NUUSPOD gesels met Tiaan Fourie oor positiewe aspekte in die ekonomie. Lees meer hier!
7 Junie 2023 – Die Wes-Kaap se R282m kontrak met die staatskaper Roy Moodley
Izak du Plessis van NUUSPOD  praat met Alan Winde na aaanleiding van ‘n artikel in Daily Maverick oor ‘n kontrak wat die Wes-Kaap aan die staatskaper Roy Moodley toegeken het. Lees meer hier!
7 Junie 2023 – BELA: So wil Solidariteit die aanslag teen Afrikaans aanpak
Izak du Plessis van NUUSPOD gesels met Johnell van Vollenhoven oor die Wetsontwerp op Basiese Onderwyswette en die impak daarvan op Afrikaans by skole.  Lees meer hier!
7 Junie 2023 – SA se cholerabom is op die punt om te ontplof
Izak du Plessis van NUUSPOD gesels met die waterkenner Carin Bosman oor cholera en ander waterkwessies.  Lees meer hier!
n Ma en n Mikrofoon aangebied deur Daniëlla van Heerden nou op Afrikaans.Radio