Charlie Bouguenon

Charlie Bouguenon is een van ons land se voorste akteurs, wat al van films, teater tot TV, van die mees unieke karakters lewe gegee. Hy is een van daai mense wat nie bang is vir harde werk as dit kom by die kunste nie en hy het keer op keer al bewys dat soms is jy die beste jy, wanneer niemand anders in jou glo nie en jou rug teen die muur is. 

Deel hier:

n Ma en n Mikrofoon aangebied deur Daniëlla van Heerden nou op Afrikaans.Radio