Noodhulp-Blitskursus

‘n Ma & ‘n Mikrofoon  – Episode 31 | Noodhulp-Blitskursus: Wat jy moet Weet tydens ‘n Noodgeval by jou Huis

Basiese noodhulpkennis kan jou kind se lewe red. Hetsy dit ‘n kopwond, bloeding, allergiese reaksie, verstikking of brandwond is: kennis is mag.
 
In hierdie episode, wat saamval met Wêreld Noodhulpdag op 14 September, gee Marina Basson van Die Suid-Afrikaanse Noodhulpliga / The South African First Aid League vir ons ‘n halfuur-blitskusus in basiese noodhulp.
 
Marina deel met Daniëlla en die luisteraars van die belangrikste dinge wat jy moet wees as daar ‘n noodgeval is, wat jy moet en nie moet doen nie, en ook van die mites wat ons verkeerdelik glo en toepas.
Tuis | Podsendings | ‘n Ma & ‘n Mikrofoon | EP 31 – Noodhulp-Blitskursus

Deel hier:

n Ma en n Mikrofoon aangebied deur Daniëlla van Heerden nou op Afrikaans.Radio