Die Hart van 'n Tuisblyma

‘n Ma & ‘n Mikrofoon  – Episode 26 | Die Hart van ‘n Tuisblyma

Om ‘n tuisblyma te wees is baie dinge. ‘n Uitdaging? Gereeld!

Maar dis ook ‘n voorreg en ‘n roeping. In hierdie episode gesels Daniëlla met tuisblyma’s Karyna le Roux en Riëtte van der Wat oor waarom hulle besluit het om op te hou werk, wat hulle doen wanneer hulle die dag oorweldig voel deur die verantwoordelikheid van dié rol; en hoe belangrik dit is om die einddoel voor oë te hou.

Tuis | Podsendings | ‘n Ma & ‘n Mikrofoon | EP 26 – Die Hart van ‘n Tuisblyma

Deel hier:

n Ma en n Mikrofoon aangebied deur Daniëlla van Heerden nou op Afrikaans.Radio