Die Ma wie se Man haar 3 Kinders voor haar Vermoor het

‘n Ma & ‘n Mikrofoon  – Episode 22 | Die Ma wie se Man haar 3 Kinders voor haar Vermoor het

In Julie 2006 het Charlotte van der Westhuizen se man hulle drie kinders, Bianca (16), Marius (5) en Antoinette (21 maande) voor haar doodgeskiet. Hy kom binnekort uit op parool.

Sy deel haar storie met Daniëlla en ons luisteraars.

Tuis | Podsendings | ‘n Ma & ‘n Mikrofoon | EP 22 – Die Ma wie se Man haar 3 Kinders voor haar Vermoor het

Deel hier:

n Ma en n Mikrofoon aangebied deur Daniëlla van Heerden nou op Afrikaans.Radio