Herman Swart

Herman “strike” die perfekte balans tussen oopkop en hardekop!

Van die army tot casino uitsmyter tot kaptein in die sakewereld van hotel en gasvryheidbestuur. Herman Swart het meer as 30 jaar ervaring in bestuur en innovasisie in elke askep van dié komplekse en riskante besigheid.

Herman Swart is tans die Algemene Bestuurder van Sun International se gesogde Maslow Hotel in Sandton in Johannesburg.

Hy pak daaglike probleme in n pragmatiese en innoverende wyse aan, sonder nonsense, en dan gaan hy huistoe en skryf n gedig daaroor!

Herman deel met Coléne vele interessante insigte en stories.

Deel hier:

n Ma en n Mikrofoon aangebied deur Daniëlla van Heerden nou op Afrikaans.Radio