kopkouers

kopkouers is ‘n pittige potgooi wat die unieke ervarings van die Afrikaanse gay-gemeenskap verken.  Die kopkouers kou kop vir kop deur  geloof, verhoudings, uit die kas kom, dates, trou, kinders, seks, familie, en vriendskap.

Hierdie intieme gesprekke bevat kragtige taalgebruik en volwasse geselskap en is nie geskik vir luisteraars onder die ouderdom van 18 nie.