6 September 2023

KLETS – 6 September 2023 | Die filosofie, die Perd en die Britte

Kom ons gaan kamp en bestudeer die filosofie van elektrisiteit. Die Britte dryf hul politici tot vuil taal. Lucky Mamelodi Luke het dalk die oplossing vir duurder petrol en diesel. Covid is dalk vergete maar die korrupsie rondom Covid is steeds ‘n pandemie!

Tuis | Podsendings | KLETS | Sept 2023 | 6 Sept 2023 – Die filosofie, die Perd en die Britte

Deel hier: